Tag Archives: Dagbreek

Dit gaan oor persoonlikheid, Juffrou!

My oorlede ma was ‘n wyse vrou. Sy het vir my net een stuk raad gegee, toe ek universiteit toe vertrek. “Oppas vir tokkelokke en mense sonder ‘n sin vir humor”. Nogal rare raad, voel dit vir my.  Veral aangesien … Continue reading

Posted in Herinneringe | Tagged , , | Leave a comment